Verskil tussen weergawes van "Menslike skelet"

 
==Ruggraat==
[[Lêer:Bene_van_die_ruggraat.jpg|thumb|right|250px|Die bene van die ruggraat]]
Die ruggraat, of werwelkolom, bestaan uit 33 werwels (vertebrae) : 7 nekwerwels (servikale werwels), 12 borswerwels (torakale werwels), 5 lendewerwels (lumbale werwels), 5 saamgesmelte stuitwerwels (sakrale werwels) wat saam die heiligbeen (sakrum) vorm en 4 saamgesmelte stertwerwels (koksigeale werwels) wat saam die stuitbeen (koksiks) vorm.
 
610

wysigings