Verskil tussen weergawes van "Roggeveldberge"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 5 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1788055)
 
Die bergreeks lê tussen die dorpe [[Calvinia]], 'n sentrum van die wolbedryf in Suid-Afrika, en [[Sutherland]], die sentrum van die [[sterrekunde]] in [[Afrika]] en die koudste dorp in die land, oos en noord-oos van die [[Tankwa Karoo Nasionale Park]]. Die Oubergpas in die Roggeveldberge lê 1 404 meter bo seevlak. Rondom die Roggeveldberge strek die maanagtige landskap van die [[Moordenaarskaroo]].
 
== Sien ook ==
* [[Komsbergpas]]
* [[Verlatenkloofpas]]
* [[Oubergpas]]
* [[Gannagapas]]
* [[Bloukranspas (Noord-Kaap)]]
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Noord-Kaap]]