Verskil tussen weergawes van "Tronk"

56 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Abu Ghraib cell block.jpg|thumb|270px|Die binnekant van [[Baghdad]] se Sentrale Gevangenis.]]
[[Lêer:Robben Island 16.JPG|thumb|270px|'n Tronksel.]]
 
'n '''Tronk''' of '''gevangenis''' is 'n [[gebou]] of kompleks van geboue waar [[mens]]e opgesluit word. Mense wat in 'n tronk aangehou word, word gevangenes of prisoniers genoem. Die personeel wat die tronk beman en bedryf word tronkbewaarders genoem. Mans en vrouens word gewoonlik apart aangehou.