Drakenstein-gevangenis: Verskil tussen weergawes

geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
[[Lêer:Drakenstein Correctional Centre.jpg|thumb|300px|Die Drakenstein-gevangenis.]]
 
Die '''Drakenstein-gevangenis''', vroeër die '''Victor Verster-gevangenis''', is 'n [[tronk]] tussen [[Paarl]] en [[Franschhoek]], op die R301-pad 5 km vanaf die R45 Huguenot-pad, in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]]. Dit word deur die [[Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste]] bestuur. Die tronk is veral bekend omdat [[Nelson Mandela]] die laaste deel van sy gevangenskap hier deurgebring het.
 
In 1982 word Mandela vanaf die maksimum-sekuriteitstronk op [[Robbeneiland]], 'n eilandjie in [[Tafelbaai]], na [[Pollsmoor-gevangenis]] in [[Tokai]], [[Kaapstad]] verskuif. Hy word op 9 Desember 1988 na Victor Verster oorgeplaas, waar hy in 'n privaat huis in die kompleks gewoon het. Victor Verster is 'n plaas-gevangenis wat dikwels as oorbrugging gebruik is voordat lae risiko gevangenis vrygelaat is. Mandela dien 14 maande hier tot sy vrylating op 11 Februarie 1990. Die dag van sy vrylating het verslaggewers van regoor die wêreld die gevangenis omring, wat die tronk wêreldwyd bekend gemaak het.<ref>{{cite book|last=Mandela|first=Nelson|title=Long Walk to Freedom: Die outobiografie van Nelson Mandela|year=1994|publisher=Macdonald Purnell|location=Randburg|isbn=0316874965}}</ref>