Verskil tussen weergawes van "Kgoši Mampuru II-bestuursgebied"

geen wysigingsopsomming nie
Die '''Kgosi Mampuru II-beheergebied''', voorheen die '''Pretoria Sentraal-gevangenis''', is 'n [[tronk]] in [[Pretoria]], [[Suid-Afrika]]. Dit word deur die [[Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste]] bestuur. Die tronk is in April 2013 deur pres. [[Jacob Zuma]] na die huidige naam hernoem ter herdenking aan Kgosi Mampuru, wat op 22 November 1883 weens openbare geweld en die moord op Sekhukhune in die tronk gehang is.<ref>[http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/pretoria-sentraal-gevangenis-sy-naam-kwyt/ Pretoria Sentraal-gevangenis sy naam kwyt], besoek op 15 Februarie 2014</ref>
 
== C-Max ==