Verskil tussen weergawes van "Asterales"

7 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Die '''Asterales''' is 'n [[orde (biologie)|orde]] van blomdraende plante wat die groot [[familie (biologie)|familie]] [[Asteraceae]] ([[sonneblom]]me, [[madeliefie]]s, [[distel]]s, ens.) asook ander verwante families insluit.
 
[[Spesie]]s van hierdie familiesorde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede. Die meeste is kruidagtige spesies, hoewel 'n klein aantal bome (soos die ''Lobelia deckenii'' en ''Dendrosenecio'') en struike ook verteenwoordigteenwoordig is. Dit blyk dat alle ''Asterales'' uit 'n gemeenskaplike voorouer ontwikkel het en hulle deel sekere morfologiese en biochemiese eienskappe.
 
== Families ==
Die orde bevat tans elf families. Die grootste hiervan is die ''Asteraceae''. met ongeveer 25 000 spesies, en die ''Campanulaceae''., met ongeveer 2 000 speciesspesies. Die oorblywende families het gesameltlikgesamentlik minder as 500 spesies.
 
* [[Alseuosmiaceae]]