Verskil tussen weergawes van "Samuel Colt"

544 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
=== Latere lewe ===
Later koop Colt 'n stuk grond aan die rivier Connecticut en rig 'n groter fabriek, genaamd die ''Colt Armory'' op. Hy gereël vir sy personeel 'n 10-uur werksdag met 'n uur etenstyd tussenin. Hy rig ook vir hulle 'n klub naby die fabriek in. Op 5 Junie 1856 troud hy met Elizabeth Jarvis.
<!-- besig om te vertaal vanaf nl: -->
 
Met die uitbreek van die Amerikaanse burgeroorlog is Colt deur die staat Connecticut as 'n kolonel aangestel. Sy eenheid was egter nooit in enige gevegte betrokke nie. Op 20 Junie 1861 is Colt uit die weermag ontslaan.
Hy is op [[10 Januarie]] [[1862]] oorlede.
 
Colt is op [[10 Januarie]] [[1862]] op 47-jarige leeftyd in sy geboortedorp oorlede. Hy is by die ''Cedar Hill''-kerkhof begrawe.
 
== Verwysings ==
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.netstate.com/states/peop/people/ct_sc.htm Samuel Colt], ''netstate.com''
 
{{Saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Colt, Samuel}}