Verskil tussen weergawes van "Samuel Colt"

geen wysigingsopsomming nie
 
=== Latere lewe ===
Later koop Colt 'n stuk grond aan die rivier Connecticut-rivier en rig 'n groter fabriek, genaamd die ''Colt Armory'' op. Hy gereëlreël vir sy personeel 'n 10-uur werksdag met 'n uur etenstyd tussenin. Hy rig ook vir hulle 'n klub naby die fabriek in. Op 5 Junie 1856 troudtrou hy met Elizabeth Jarvis.
 
Met die uitbreek van die [[Amerikaanse burgeroorlogBurgeroorlog]] is Colt deur die staat Connecticut as 'n kolonel aangestel. Sy eenheid was egter nooit in enige gevegte betrokke nie. Op 20 Junie 1861 is Colthy uit die weermag ontslaan.
 
Colt is op [[10 Januarie]] [[1862]] op 47-jarige leeftyd in sy geboortedorp oorlede. Hy is by die ''Cedar Hill''-kerkhof begrawe.