Verskil tussen weergawes van "Samuel Colt"

proeflees en korreksies
(proeflees en korreksies)
 
=== Ontwikkeling van die rewolwer ===
In 1832 stuur Colt se vader hom na die see om ondervinding in seehandel op te doen. Hier bekom hy verdere idees wat hom later met sy uitvinding sou help. Op sy eerste seereis bou Colt reeds 'n houtmodel van 'n peperboks-rewolwer. Die rewolwer was anders as vroeëre rewolwers, omdat die oorhaaloorhaalaksie die drom geroteer en gesluit het, en die skieterskut nie dit nie self hoef te roteer en te hoop dat alles reg in lyn is nie.<ref name="gardner">{{cite journal | last = Soule| first = Gardner | authorlink = | coauthors = | title = The story of Sam Colt's Equalizer| journal = Popular Science| volume = 12| issue = | pages = 88–93| publisher = | year = 1961| url = | doi = | id = | accessdate =}}</ref>
 
In 1832 keer Colt terug na die Verenigde State. Aanvanklik werk hy weer vir sy vader, maar later besluit hy om deur Amerika te reis en kos te verdien deur demonstrasies met 'n mobiele laboratorium en laggas te doen. Dieselfde jaar verbeter hy sy idee vir 'n rewolwer, en in 1835 registreer hy 'n patent in die Verenigde Koninkryk (patent nommer 6909). Vervolgens reis hy na Frankryk om sy uitvinding te promoveerbemark. Met sy terugkeer na die Verenigde State registreer hy nog 'n patent vir 'n nuwer rewolwer (patent 9430X).
 
Colt bevestig self dat hy nie regtig die rewolwer uitgevind het nie, maar eerder 'n model vir 'n vuurwapen wat deur [[Elisha Collier]] uitgevind is verbeter het. Colt wou hê dat onderdele van sy rewolwer onderling uitgewissel kon word en dat dit met 'n masjien vervaardig kon word om die koste laag te hou.
 
=== Eie besigheid ===
In April 1836 beginstig hy sy maatskappy in [[Patterson]], [[New Jersey]] wat in die produksie van rewolwers spesialiseer. Die fabriek het moeisaam vanop die grondbeen gekom omdat Colt byna geen beleggers kon vind nie. Hy probeer daarom om self die geld bymekaar te maak. Hy demonstreer sy rewolwer onder andere aan president [[Andrew Jackson]], wat Colt sy goedkeuring gee. Desondanks wou byna niemand die nuwe wapen koop nie. Met die [[paniek van 1837]] is Colt se fabriek amper bankrot verklaar, maar hy kry sy eerste opdragte na die uitbreek van die oorlog metteen die Seminole (Amerikaanse Indiane). Hierdie sukses het egter nie lank gehou nie en Colt moes sy fabriek uiteindelik sluit.
 
In 1847 kry Colt nog 'n geleentheid toe kaptein Samuel Walker 10001&nbsp;000 rewolwers vir die Texas Rangers bestel om in die [[Meksikaans-Amerikaanse Oorlog]] te gebruik. Hierdie bestelling het nuwe lewe in Colt se maatskappy geblaas. Vanen hierdie afrewolwer het die rewolwerook al hoe gewilder geword. Die Kaliforniese goudstormloop en kolonisasie van die weste van die VSA het verkope 'n aansienlike hupstoot gegee.
 
=== Latere lewe ===
93 523

wysigings