Wupperthal: Verskil tussen weergawes

5 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+ Verwysing ná Wuppertal)
No edit summary
}}
 
'''Wupperthal''' (ook '''Wuppertal''') is 'n historiese dorpie met sowat 4 000 inwoners in die Munisipaliteit [[Cederberg Plaaslike Munisipaliteit|Cederberg munisipaliteit]], distrik [[Weskus-distriksmunisipaliteit|distrik Weskus]]. Dit is geleë in 'n dal van die [[Sederberg, Berg(berg)|Sederberg]] in die [[Wes-Kaap]], omtrent 250 kilometer Noordoosnoordoos van [[Kaapstad]] en 72 km Suidoossuidoos van [[Clanwilliam]].
 
==Geskiedenis==
Die dorp is in 1829 deur die [[Rynse sendeling|Rheinischen Missionsgesellschaft]] deur [[Johann Gottfried Leipoldt]] gestig en vernoem na die vallei die [[Wupper]] in [[Barmen]], [[Duitsland]]. Hy skryf in sy dagboek oor die naamgewing: ''„Wir haben den Namen Riedmond in Wupperthal verwandelt zum Andenken an unser liebes deutsches Wuppertal.“'' (Sowat eenhonderd jaar later verenig die Duitse dorpe Barmen en Elberfeld, sedert [[1929]] dra hulle die naam Wuppertal.) Die twee sendelinge het die nedersetting met sewe [[khoikhoi]] gesinne gevestig en op hulle geestelik opheffing gefokus en boerdery aangemoedig. Die bevolking het gestyg kort nadat slawerny in [[1838]] afgeskaf is en baie bevryde slawe van nabygeleë plase daar aangekom het.
 
Die voormalige sendingstasie is tot vandag toe die streeksentrum met 'n poskantoor, skool, kliniek, kerk en kerkkantoor (''Pfarrei''), winkels en 'n skoen- en handskoenfabriek, waar tradisionele ''[[velskoen]]e'' vervaardig word. [[Tabak]] word gedroog en gerol om [[Roltabakroltabak]] te maak. Landbouprodukte uit die omgewing sluit in [[rooibos]]tee, [[gedroogde vrugte]], en gedroogte boontjies.
 
==Omgewing==
Wupperthal is in 'n pragtige landskap geleë wat ten beste beleef kan word deur 'n staproete wat in [[2000]] aangelê is. In dieDie twee dae lange tog sluit in 'n besoek aan Boesmantekeningterrein, 'n groot waterval en indrukwekkende rotsformasies.<!-- von Wupperthal über Eselbank nach Langkloof führt.-->
 
Wupperthal word met 'n pad oor die [[Pakhuispas]] met [[Clanwilliam]] en die [[N7]] nasionale pad verbind.
 
==Sien ook==
113 655

wysigings