Verskil tussen weergawes van "Chrissiesmeer"

geen wysigingsopsomming nie
(+nuwer sjabloon)
 
== Geskiedenis ==
Die [[San]] en Tlou-tle bevolking het die gebied bewoon en op vlotte op van die groter mere gewoon. Die [[Voortrekkers]] het in die 1860's 'n dorp in die gebied gevestig en dit na [[Zuid-Afrikaansche Republiek|ZAR]] President [[Marthinus Wessel Pretorius]] se dogter Christina Johanna Petronella vernoem. In die 1880's het die dorp 'n belangrike oornagpunt geword vir waens wat na die [[goud]]myn dorpmyndorp [[Barberton, Mpumalanga|Barberton]] onderweg was.<ref>[http://www.chrissiesmeer.co.za/ Chrissiesmeer], Besoek op 7 April 2007</ref>
 
== Chrissiesmeer ==
85 775

wysigings