Verskil tussen weergawes van "1994"

123 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: 18-28 Augustus – Die Statebondspele
k (Tikfout, replaced: begin het. Dis was die → begin het. Dit was die using AWB)
(→‎Gebeure: 18-28 Augustus – Die Statebondspele)
* [[15 Maart]] – Suid-Afrika se nuwe [[Vlag van Suid-Afrika|nasionale vlag]] word onthul.
* [[28 Maart]] – Die "Shell House"-slagting tussen lede van die [[Inkatha-Vryheidsparty]] en die [[African National Congress]] vind in [[Johannesburg]] plaas.
* [[6 April]] – Die [[Rwandese volksmoord]] begin toe die [[vliegtuig]] waarinmet die [[President]] van [[Rwanda]], Juvénal Habyarimana, en die President van [[Burundi]], Cyprien Ntaryamira, deur ekstremiste met vuurpyle afgeskiet word.
* [[15 April]] – Die [[Marrakesj-verdrag]] word geteken om die [[Wêreldhandelsorganisasie]] te vorm.
* [[18 April]] – [[Brian Lara]] teken 375 aan in 'n beurt in 'n [[krieket]] toetswedstryd, en verbeter so [[Garfield Sobers]] se vorige rekord van 365.
* [[17 Junie]] – O. J. Simpson, voetbalheld, ge-arresteer vir die moord op sy vrou.
* 17 Junie-[[17 Julie]] – Die 15de [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994|FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi]] word in die [[Verenigde State van Amerika]] gespeel, wat deur [[Brasilië]] gewen word.
* [[18 Augustus|18-28 Augustus]] – Die Statebondspele word in [[Victoria, Brits-Columbië|Victoria]], [[Kanada]] aangebied.
* [[1 Oktober]] – [[Palau]] word van die [[Verenigde State van Amerika]] onafhanklik.
 
83 311

wysigings