Verskil tussen weergawes van "Patats"

120 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''patat''' (''Ipomoea batatas'') is 'n dikotiele plant wat behoort tot die familie Convolvulaceae. Dit is 'n groot bron van stysel met 'n soet smaak, die knolagtige wortels is 'n wortelgroente. [1<ref>Purseglove, ]1991</ref><ref>Woolfe, [ 2 ]1992</ref> Die jong blare en lote word soms geëet as groenigheid. Van die sowat 50 genera en meer as 1000 spesies van Convolvulaceae, is ''I. batatas'' die enigste gewas van groot belang - 'n paar ander word plaaslik gebruik, maar heelparty is eintlik giftig. Patats is net verlangs verwant aan die aartappel (''Solanum tuberosum'') en behoort nie aan die nastergal familie (''Solanaceae'') nie.
 
Die genus ''Ipomoea'' van die patat bevat ook verskeie tuinblomme genoem "Morning glories", alhoewel die term gewoonlik nie uitgebrei word na ''Ipomoea batatas'' nie. Sommige kultivars van ''I. batatas'' word as ornamentele plante gekweek.
 
Die plant is 'n meerjarige kruidagtige wingerdstok, met alternatiewe hartvormige of handvormig gelobde blare en mediumgrootte [[blom]]me. Die eetbare knolagtige wortel is lank en spits, met 'n gladde skil waarvan die kleur wissel tussen [[geel]], [[oranje]], [[rooi]], [[bruin]], [[pers]] en [[beige]]. Die vlees wissel van beige tot [[wit]], rooi, pienk, geel, oranje en pers. Patat rassePatatrasse met wit of liggeel vlees is minder soet en klam as diegene met rooi, [[pienk]] of oranje vlees . [3<ref>Loeb, ]2009</ref>
 
== Eksterne skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Ipomoea batatas}}
* {{Wikispecies-inlyn|Ipomoea batatas}}
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
98 880

wysigings