Verskil tussen weergawes van "Federale Vryheidsparty"

k
geen wysigingsopsomming nie
(fix URL prefix)
k
| kleure = Rooi, groen en blou
| gestig = [[10 Oktober]] [[2012]]
| opgevolg = [[Front Nasionaal]]
| ideologie = Konfederalisme, Volksnasionalisme, Christen-Demokraties
| hoofkwartiere = Pretoria, Gauteng
}}
 
Die '''Federale Vryheidsparty''' (FVP) iswas 'n’n [[Suid-Afrika]]anse politieke party wat op 10 Oktober 2012 gestig is. Die party iswas van voorneme is om aan die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014|algemene verkiesing van 2014]] deel te neem. Hulle beywerhet hulle beywer vir 'n’n [[Konfederasie|konfederale staatsbestel]] waarin alle volke, nasies of etniese groepe sy eie [[deelstaat]] kan hê en waarin sodanige volk, nasie of etniese groep homself kan regeer volgens sy eie godsdienstige en kulturele lewensbeskouing, vry van enige staat of organisasie. Die Federale Vryheidsparty beywerhet homself beywer om namens die Afrikaner- en Boerevolk om die deelstaat te verkry. Verder iswas die Federale Vryheidsparty ook 'n’n party wat na die regte van die Afrikaner- en Boerevolk omsien.
 
Die Party het wel 'n’n terugslag beleef toe twee van sy lede gearresteer is vir hoogverraad nl., Hein Boonzaaier en Johan Prinsloo, op 16 Desember 2012 gearresteer is vir hoogverraad. Hein Boonzaaier is op 23 Januarie 2013 op borgtog van R80 000 vrygelaat. Die saak teen hom is later teruggetrek.<ref>[{{cite web |url=http://praag.co.za/?p=21935 |title=Informante verraai mede-Afrikaners vir geld], |publisher=[[PRAAG]], |date=7 Februarie 2014 }}</ref>
 
Die party het op 9 Maart 2013 aangedui dat hy die rassistiese haatgroep die "New Black Panther Party" se besoek aan Suid-Afrika gaan stop. <ref>[http://www.dievryburger.co.za/2012/10/die-muilband-van-konserwatiewe-blanke-groepe/ Die muilband van konserwatiewe blanke groepe], [[Die Vryburger]], 23 Oktober 2012</ref><ref>(http://www.dievryburger.co.za/2012/10/zuma-plan-met-grond-onteiening/ Zuma-plan met grond onteiening, [[Die Vryburger]], 23 Oktober 2012 </ref>
 
In Desember 2013 het die FVP, saam met ander organisasies, [[Front Nasionaal]] gestig as voortsetting van sy bedrywighede.<ref>{{cite web |url=http://frontnasionaal.com/?p=68 |title=Front Nasionaal se naamsverandering voltooi |date=23 FEbruarie 2014 |accessdate=2 Maart 2014 |publisher=FN }}</ref>
 
== Sien ook ==
12 754

wysigings