Verskil tussen weergawes van "Wasmasjien"

140 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Begin nuwe artikel)
 
k
[[Lêer:IFA 2010 Internationale Funkausstellung Berlin 111.JPG|thumb|'n Wasmasjien met 'n deursigtige omhulsel tydens 'n tentoonstelling]]
'n '''Wasmasjien''' is 'n toestel wat vir die meganiese was van wasgoed soos tekstiele, vesels, garings of stowwe. 'n Wasmasjien kan daarnaas ook gebruik word om tekstiele te verf. Die term word gewoonlik uitsluitlik gebruik om na huishoudelike of professionele toestelle te verwys wat [[water]] en waspoeier of vloeibare wasmiddels, dikwels ook wasgoedversagter vir hul wasprogramme gebruik - in teenstelling met masjiene vir droogskoonmakers wat chemiese reinigers in hul skoonmaakprosesse gebruik.