Verskil tussen weergawes van "Mev. Ples"

14 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(kategorie)
k
{{Inligtingskas fossiel
| Katalogusnommer = STSSts 5
| Algemene naam = Mev. Ples
| Beeld = Mrs_Ples_Face.jpg
| Ontdek deur = Robert Broom, John T. Robinson
}}
'''Mev. Ples''' is die gewilde naam van '''Sts 5''', die volledigste kopbeen van ’n ''[[Australopithecus africanus]]'' wat nog in [[Suid-Afrika]] ontdek is. Baie fossiele van hierdie [[spesie]], wat beskou word as die verre verwante van mense, is in die [[Sterkfontein]]-gebied gevind in die [[Wêrelderfenisgebied]] bekend as die [[Wieg van die Mensdom]]. Dit is op 18 April 1947 deur Robert Broom en John T. Robinson gevind. Die breinkapasiteit is sowat 485&nbsp;cm<sup>3</sup>.<ref>[http://www.sciencemag.org/content/283/5398/9.2.full ''Endocranial Capacity of Early Hominids''], Charles A. Lockwood, William H. Kimbel. Science 1 Januarie 1999:Vol. 283 no. 5398 p. 9</ref>
 
[[Lêer:SterkfonteinCave.jpg|thumb|260px|Argeoloë by die Sterkfontein-grot, waar Mev. Ples gevind is.]]
*[http://www.maropeng.co.za Maropeng - The Cradle of Humankind] official website
*[http://whc.unesco.org/pg.cfm?cid=31&id_site=915 UNESCO - Fossil Hominid Sites of Sterkfontein, Swartkrans, Kromdraai, and Environs]
*[https://www.nespos.org/display/PublicNesposSpace/STSSts+5 Metadata ofvan STSSts 5 onby NESPOS]
{{CommonsKategorie-inlyn|Mrs. Ples}}