Verskil tussen weergawes van "Excelsior-diamant"

143 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Verbeter
(→‎Bron: Ai!)
(Verbeter)
Die '''Excelsior-diamant''' is 'n diamant wat die grootste was toe dit gevind was. Die [[diamant]] is was op [[30 Junie]] [[1893]] gevind in die [[De Beers]]-myn te [[Jagersfontein]]. Dit het 971 [[karaat]] geweeg, was 2½ duim lank, 2 duim wyd en een duin hoog. Dit was 'n blouwit steen en is opgesny in 21 diamante wat altesaam 364 karaat geweeg het. Die werker wat diamant gevind het, het £ 500 kontant, 'n perd met saal en toom ontvang.
 
Die [[Cullinan-diamant]] wat later gevind was is groter.
 
== Bron ==