Verskil tussen weergawes van "Excelsior-diamant"

Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
Die '''Excelsior-diamant''' is 'n diamant wat die grootste was toe dit gevind was. Die [[diamant]] is op [[30 Junie]] [[1893]] gevind in die [[De Beers]]-myn te [[Jagersfontein]]. Dit het 971 [[karaat]] geweeg, was 2½ duim lank, 2 duim wyd en een duin hoog. Dit wasis 'n blouwit steen en is opgesny in 21 diamante wat altesaam 364 karaat geweeg het. Die werker wat die diamant gevind het, het £ 500 kontant, en 'n perd met saal en toom ontvang.
 
Die [[Cullinan-diamant]] wat later gevind was is groter.