Verskil tussen weergawes van "Excelsior-diamant"

120 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
[[Lêer:Diamant Excelsior Croquis Streeter's Precious Stones 1899.jpg|thumb|260px|Die Excelsior-diamant]]
Die '''Excelsior-diamant''' is 'n diamant wat die grootste was toe dit gevind was. Die [[diamant]] is op [[30 Junie]] [[1893]] gevind in die [[De Beers]]-myn te [[Jagersfontein]]. Dit het 971 [[karaat]] geweeg, was 2½ duim lank, 2 duim wyd en een duin hoog. Dit is 'n blouwit steen en is opgesny in 21 diamante wat altesaam 364 karaat geweeg het. Die werker wat die diamant gevind het, het £ 500 kontant en 'n perd met saal en toom ontvang.
 
Die '''Excelsior-diamant''' is 'n [[diamant]] wat die grootste was toe dit gevind was. Die [[diamant]] is op [[30 Junie]] [[1893]] gevind in die [[De Beers]]-myn te [[Jagersfontein]]. Dit het 971 [[karaat]] geweeg, was 2½ duim lank, 2 duim wyd en een duin hoog. Dit is 'n blouwit steen en is opgesny in 21 diamante wat altesaam 364 karaat geweeg het. Die werker wat die diamant gevind het, het £ 500 kontant en 'n perd met saal en toom ontvang.
 
Die [[Cullinan-diamant]] wat later gevind was is groter.
== Bron ==
* ''[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]'', [[Eric Rosenthal]], 1967
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Skatte]]