Verskil tussen weergawes van "Silwer (kleur)"

106 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{kleurmonster|C0C0C0|silwer}}
[[Lêer:Silver crystal.jpg|thumb|'n [[Silwer]] kristal]]
'''Silwer (kleur)''' is 'n metaalkleur wat grys-wit lyk, maar dit is eintlik 'n voorstelling van die kleur van gepoleerde [[silwer]].
 
Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal, is die blink metaalskynsel.
Die visuele sensasie wat gewoonlik geassosieer word met silwer as metaal, is die blink metaalskynsel. Dit kan nie deur 'n eenvoudige soliede kleur gereproduseer word nie, want die blink effek is te danke aan die materiaal se helderheid wat voortdurend wissel met die oppervlakhoek na die ligbron. Daarbenewens is daar geen meganisme vir die vertoon van metaal- of fluoresseer-kleure op 'n rekenaar nie, behalwe met die gebruik van sagteware wat die effek van lig, gekaats op 'n blink oppervlak, effektief naboots. Gevolglik word daar in kunsskilder en heraldiek 'n metaalverf gebruik wat dan soos ware silwer skitter.
 
== Moeilike reproduksie ==

== Betekenis in die samelewing ==
* 'n Tweede plek behaal in 'n kompetisie
* Rykdom
 
[[Lêer:SilverUSGOV.jpg|thumb|left|'n Knoets silwer]]
80 294

wysigings