Verskil tussen weergawes van "Holotipe"

98 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
[[Lêer:Marocaster coronatus MHNT.PAL.2010.2.2.jpg|thumb|Holotipe vir ''Marocaster coronatus'']]
 
’n '''Holotipe''' is ’n enkele fisieke voorbeeld van ’n [[organisme]] wat gebruik word wanneer die [[spesie]] (of [[takson]] met ’n laer rang) amptelik beskryf word. Dit is óf die enigste fisieke voorbeeld óf een van verskeie, maar dit word duidelik aangedui as die holotipe. ’n Isotipe is ’n duplikaat van die holotipe.
 
Selfs as ’n beter voorbeeld van die spesie gevind word, behou die holotipe sy status.
 
{{saadjieSaadjie}}
 
[[Kategorie:Fossiele]]