Verskil tussen weergawes van "Rooiverskuiwing"

27 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: en:Redshift is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge
k (Robot: en:Redshift is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge)
Rooiverskuiwing is veral belangrik in die sterrekunde omdat die meeste voorwerpe in die ruimte wegbeweeg van die Aarde af vanweë die uitdying van die heelal.
 
== Die meting van rooiverskuiwing ==
[[Lêer:Redshift.png|thumb|Die spektraallyne in die sigbare spektrum van ’n [[superswerm]] in ’n verafgeleë [[sterrestelsel]] (regs), in vergelyking met die lyne in die spektrum van die [[Son]] (links). Die pyle dui die rooiverskuiwing aan. Golflengtes word langer en skuif na die rooi kant van die spektrum.]]
Die spektrum van lig wat van ’n enkele voorwerp kom, kan gemeet word. [[Element]]e toon spesifieke [[spektraallyn]]e in dié spektrum. ’n Baie algemene element in die ruimte is [[waterstof]]. As lig op Aarde deur waterstof skyn, het dit spesifieke spektraallyne, wat soos dié in die illustrasie regs lyk. In lig van ’n verafgeleë voorwerp wat van die Aarde wegbeweeg, sal die spektraallyne dieselfde lyk, maar hul golflengte sal langer wees.
:<math>z\approx\frac vc.</math>
 
== Verdere leesstof ==
* Odenwald, S. & Fienberg, RT. 1993; "Galaxy Redshifts Reconsidered" in ''Sky & Telescope'' Feb. 2003; ble. 31–35
* Lineweaver, Charles H. en Tamara M. Davis, "[http://www.sciam.com/article.cfm?chanID=sa006&colID=1&articleID=0009F0CA-C523-1213-852383414B7F0147 Misconceptions about the Big Bang]", ''Scientific American'', Maart 2005
* {{cite book | last=Nussbaumer|first=Harry|coauthors=and Lydia Bieri|title=Discovering the Expanding Universe|publisher=Cambridge University Press|year=2009|isbn=978-0-521-51484-2}}
* {{cite book | last=Binney|first=James|coauthors=and Michael Merrifeld|title=Galactic Astronomy|publisher=Princeton University Press|year=1998|isbn=0-691-02565-7}}
* {{cite book | author=Carroll, Bradley W. and Dale A. Ostlie| title=An Introduction to Modern Astrophysics| publisher=Addison-Wesley Publishing Company, Inc.| year=1996| isbn=0-201-54730-9}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.astro.ucla.edu/~wright/doppler.htm Ned Wright's Cosmology tutorial]
* [http://www.space.com/scienceastronomy/redshift.html Artikel by Space.com]
* [http://coolcosmos.ipac.caltech.edu/cosmic_classroom/cosmic_reference/redshift.html Inskrywing by Cosmic Reference Guide]
{{CommonsKategorie-inlyn|Redshift}}
* [[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Redshift Engelse] en [http://nl.wikipedia.org/wiki/Roodverschuiving Nederlandse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Ruimteverskynsels]]
[[Kategorie:Natuurkunde]]
 
{{Link GAFA|zhen}}
{{Link FA|ro}}
{{Link GA|zh}}
47 701

wysigings