Verskil tussen weergawes van "Katoen"

18 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: hu:Pamut is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge
(Skakel)
k (Robot: hu:Pamut is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge)
Huidige skattings van wêreldproduksie is sowat 25 miljoen ton of 110 miljoen bale jaarliks​​, geproduseer op 2.5% van die wêreld se bewerkbare grond. [[Sjina]] is die wêreld se grootste produsent van katoen, maar die meeste van hierdie word plaaslik verbruik. Die [[Verenigde State van Amerika]] is vir jare reeds die grootste uitvoerder van katoen. <ref>[http://www.naturalfibres2009.org/en/fibres/cotton.html "Natural fibres: Cotton"], International Year of Natural Fibres</ref> Katoen word gewoonlik in die VSA in bale gemeet, wat ongeveer 0.48 kubieke meter (17 kubieke voet) beslaan en 226.8 kg (500 pond) weeg. <ref>National Cotton Council of America, "[http://www.cotton.org/tech/bale/bale-description.cfm U.S. Cotton Bale Dimensions]" (besoek op 5 Oktober 2013).</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
[[Kategorie:Natuurlike materiale]]
[[Kategorie:Polimere]]
 
{{Link FA|hu}}
47 698

wysigings