Verskil tussen weergawes van "Kuba"

25 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: ka:კუბა is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge
k (Robot: ka:კუბა is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge)
|simbool_tipe = Wapen
|kaart_ligging = LocationCuba.svg
|leuse = ''Patria o Muerte''{{nbsp|2}}([[Spaans]])
"Tuisland of die Dood" a
|volkslied = ''La Bayamesa'{{nbsp|2}}("Die Bayamo Lied")
|amptelike_tale = [[Spaans]]
|CCTLD = CU
|skakelkode = 53
|voetskrif = a Soos vertoon op die rugkant van die 1992 munt<ref>{{cite web |url=http://www.sonic.net/~figgins/cuba/coin.gif |title=1992 coin |author=Sonic.net| accessdate=2006-09-26}}</ref> (let daarop dat die Spaanse woord "Patria" eerder na "Tuisland" as "Vader-" of "Moederland" vertaal behoort te word).
b<ref>{{Cite web|url=http://www.cubanet.org/ref/dis/const_92_e.htm |title=The Cuban constitution|accessdate=2007-01-29|author=Government of Cuba}}</ref> stel dat "''Kuba is 'n onafhanklike en soewereine sosialistiese staat [Artikel 1]... die naam van die Kubaanse staat is Republiek van Kuba [Artikel 2]''". Die gebruik van "sosialistiese republiek" om die regeringsvorm van Kuba aan te dui is byna eenvormig, maar regeringsvorms het nie 'n ooreengekome topologie nie. Byvoorbeeld, Atlapedia<ref>{{Cite web| url= http://www.atlapedia.com/online/countries/cuba.htm |author=Atlapedia|title=Cuba}}</ref> beskryf dit as "Unitary Socialist Republic"; [[Encyclopedia Britannica]]<ref>{{Cite web| url=http://wwwa.britannica.com/eb/article-54401 |author=Encyclopedia Britannica|authorlink=Encyclopedia Britannica|title=Cuba|accessdate=2007-01-29}}</ref> laat die woord "unitary", soos meeste ander bronne, weg.
c Teen die begin van die Tienjarige Oorlog.
d Van 1993 tot 2004, is die VSA dollar benewens die peso gebruik totdat die dollar vervang is met die omskakelbare peso.

=== Van Batista na Castro ===
[[Lêer:Castro_truck.jpg|thumb|links|250px|Die koëlbestoke vragmotor wat gebruik is in die aanval op die Presidensiële Paleis in Havana deur die Directorio Revolucionario en die Organizacion Autentica in 1957]]
Die [[1952]] verkiesing was 'n drieledig stryd. Roberto Agramonte van die Ortodoxos party het in meningspeilings die voortou geneem, gevolg deur Dr. Aurelio Hevia van die Auténtico party met Batista wat heelwat agter hulle in derde plek gelê het in sy poging om tot die amp terug te keer. Toe dit duidelik word dat Batista weinig kans gestaan het om te wen het hy 'n staatsgreep onderneem op [[10 Maart]] [[1952]] en vir die volgende twee jaar die mag as “provisionele president” behou met die hulp van 'n nasionalistiese deel van die leër. In [[1954]] het Batista onder druk van die VSA ingestem tot 'n verkiesing. Die Partido Auténtico het voormalige-President Grau as hulle kandidaat voorgestel. Hy het egter onttrek te midde van bewerings dat Batista verkiesingsbedrog in die mou gevoer het. [[Fulgencio Batista|Batista]] kon toe beweer dat hy 'n verkose President was. Sy regime is gekenmerk deur hoë vlakke van korrupsie en armoede onder die Kubaanse bevolking. Batista se poliesiemag was bekend vir hulle wrede taktiek en geweld teen die bevolking. [[Fidel Castro]] het 'n mislukte weerstandspoging by die Moncada Barrakke, in Santiago de Cuba, en op die kleiner Carlos Manuel de Cespedes Barrakke en op die Fees van Sint Anna op [[26 Julie]] [[1953]] gelei.<ref>de La Cova, Antonio Rafael 2007 The Moncada Attack: Birth of the Cuban Revolution. University of South Carolina Press ISBN 15700367211-57003-672-1 ISBN 978-15700367291-57003-672-9</ref>

Baie [[Florida]]-gebaseerde Amerikaanse [[mafia|mafiosi]] het hulleself tydens Batista se regering in Kuba gevestig, vernaamlik prominente mafiabaas Santo Trafficante, Jr. Hulle bedrywighede het wettige hotelle en casino's sowel as allerhande onwettige ondernemings ingesluit. Die Amerikaanse mafialede het invloedryke politieke ondersteuners van Batista, wat hulle aktiwiteite verdra het in ruil vir omkoopgeld en gunstegeword.
[[Kategorie:Kuba| ]]

{{Link FA|eo}}
{{Link FA|he}}
{{Link FA|ka}}
{{Link FA|la}}
{{Link GA|ar}}
{{Link FA|eo}}
47 679

wysigings