Druïdisme: Verskil tussen weergawes

18 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Robot: lmo:Drüidi is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 53 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q131081)
k (Robot: lmo:Drüidi is 'n voorbladartikel; kosmetiese veranderinge)
[[BeeldLêer:Druids, in the early morning glow of the sun.jpg|thumb|right|300px|'n Groep moderne Druïde word deur die eerste sonstrale van die dag getref]] '''Druïdisme''' is 'n stelsel van [[godsdiens]], [[filosofie]] en [[onderrig]] van die Druïde wat die bewaarders was van die voor- of vroeg-[[Kelt]]iese gelowe. Hulle was die krag wat eenheid gesmee het tussen die verskillende Keltiese groeperinge. Hierdie kaste oud-priesters of towenaars word soms met [[paganisme]] gekoppel en is 'n [[mistiek]]e orde wat georganiseer was onder drie hoofde, naamlik die [[Barde]] (Digtersangers), [[Ovate]] en [[Druïde]].
* '''Barde''', die eerste orde, het deur opleiding gespesialiseer in vakgebiede soos [[musikale kunste]], instrumente, [[digkuns]] of [[geskiedenis]]. Die Barde was veral verantwoordelik vir die oordrag van kulturele kennis aan die breë bevolking.
* '''Ovate''', die middelorde, is geken as studente met 'n algemene kundigheid, in vele onderwerpe soos [[medisyne]], [[regte]], [[digkuns]], [[musiek]] en [[sterrekunde]]. Ovate het die gemeenskap prakties gedien met hul kennis en insig.
 
Die [[geskiedenis]] van Druïde kan in die volgende belangrike era's verdeel word:
* [[400 v. C.]] - [[61]] waartydens Druïde gefloreer het tot en met die vernietiging van Anglesey in 61 n.C. (Daar is bewerings dat Druïdisme reeds 1 000 v.C. begin het.)
* [[61]]- [[563]] wat gekenmerk is deur Romeinse oorheersing
* [[563]] - hedendaagse Druïde
[[Kategorie:Druïdisme]]
[[Kategorie:Keltiese mitologie]]
 
{{Link FA|bar}}
{{Link FA|lmo}}
47 831

wysigings