Verskil tussen weergawes van "Animasie"

21 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: as:এনিমেছন is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Wysigings deur 197.161.81.33 teruggerol na laaste weergawe deur Addbot)
k (Robot: as:এনিমেছন is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
<div style="float: right; width: 270px; margin: 1em">
[[ImageLêer:Animexample3edit.png]]<br />
<small>Die bonsende rooi bal animasie (onder) bestaan uit hierdie ses rame.</small><br />
[[ImageLêer:Animexample.gif]]<br /><small>Die animasie beweeg teen tien rame per sekonde.</small>
</div>
Animasie is die vinnige vertoning van 'n reeks beelde van tweedimensionele kunswerke of modeleposisies in 'n poging om die illusie van beweging te skep. Dit is dus 'n optiese illusie wat waargeneem word as gevolg van die volharding van visie en kan geskep en gedemonstreer word op verskillende maniere. Die algemeenste metode van vertoning is as 'n rolprent of videoprogram, alhoewel daar ook verskeie ander vorms bestaan waarop animasie voorgestel kan word.
== Kategorieë of soorte oorgange ==
 
* Oomblik-tot-oomblik
'n Verdere gebruik van die ruimtes of spasie tussen die panele is om die oorgang van paneel-tot-paneel te vergemaklik. Daar is vyf kategorieë of soorte oorgange. Die eerste is oomblik-tot-oomblik.
Dit word gebruik om die verloop van tyd aan te dui soos byvoorbeeld waar 'n vrou in die eerste paneel met oop oë kyk en in die volgende paneel haar oë toe het. Nog 'n voorbeeld is 'n leeu wat stadig 'n prooi bekruip. Die eerste paneel wys die leeu op haar maag agter 'n bossie, die volgende paneel is waar nog net haar agterlyf agter die bossie is en derdens waar net haar stert in die paneel vertoon.
* Aksie-tot-aksie
Die tweede kategorie is aksie-tot-aksie. Dit word gebruik om die oorgang van 'n handeling van 'n enkele subjek aan te dui. Dit is waar 'n krieketkolwer in die eerste paneel die bal inwag en in die tweede paneel die bal slaan en in die derde paneel 'n lopie hardloop.
* Subjek-tot-subjek
Die derde kategorie is subjek-tot-subjek. Dit het te make met die progressie van aksie in 'n toneel.
Dit is waar 'n man 'n oproep maak, die telefoon in die tweede paneel lui en in die derde paneel 'n vrou dit optel.
* Toneel-tot-toneel
Die vierde kategorie is toneel-tot-toneel. Dit is wanneer die een toneel eindig en die volgende een begin.
* Aspek-tot-aspek
Die vyfde kategorie is aspek-tot-aspek. Dit gebeur wanneer verskeie aspekte van 'n saak langs mekaar geplaas word soos 'n kersboom, 'n kers-vader en kers-inkopies.
'n Ander belangrike kenmerk van strokiesprente wat ons kan help om animasie beter te verstaan is die tekeninge self. Die getekende karakters se detail verskil na gelang van die doel van die strokiesprent.
 
[[Kategorie:Animasie]]
 
{{Link GA|as}}
 
[[ml:അനിമേഷന്‍]]
47 698

wysigings