Verskil tussen weergawes van "RNS"

19 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: bs:Ribonukleinska kiselina is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Robot: bs:Ribonukleinska kiselina is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
[[BeeldLêer:Pre-mRNA-1ysv-tubes.png|duimnael|regs|'n Haarnaaldstring van 'n pre-mRNS. Die nukleotiedbasis (groen) en die ribose-fosfaat ruggraat (blou) is aangedui. Neem kennis dat hierdie 'n enkelstring-RNS is wat op ditself terugvou.]]
 
'''Ribonukleïnesuur''' oftewel '''RNS''' is saam met [[DNS]] die draer van [[genetika|erflike inligting]] in alle bekende organismes. RNS bestaan uit nukleïnesuur en vorm saam met proteïne die makromolekules noodsaaklik vir alle bekende vorms van lewe.
In organismes word die DNS binne-in 'n sel in die vorm van chromosome aangetref. Chromosome kan miljoene basispare bevat. Deur middel van DNS-replisering word die DNS in 'n chromosoom gekopieer. Hierdie kopiëring word gevolg deur selverdeling. Sodoende kry elke sel 'n kopie van die DNS en kan daar deur voortplanting DNS deurgegee word aan die nageslag.
 
== Vergelyking met DNS ==
[[FileLêer:50S-subunit of the ribosome 3CC2.png|duimnael|Drie-dimensionele voorstelling van die 50S-ribosomale subeenheid. RNS in bruin, proteïen in blou. Die aktiewe posisie is in die middel (rooi).]]
Die chemiese struktuur van RNS en DNS is soortgelyk, behalwe vir 'n paar uitsonderings:
* RNS bevat die suiker ''ribose'', maar DNS bevat die effens anderse suiker ''deoksiribose'' ('n tipe ribose wat een suurstofatoom armer is),
[[Kategorie:Genetika]]
[[Kategorie:Biochemie]]
 
{{Link FA|ca}}
{{Link FA|cs}}
{{Link FA|ende}}
{{Link FA|esen}}
{{Link FA|eues}}
{{Link FA|eu}}
{{Link FA|pt}}
{{Link FA|ru}}
{{Link FA|uk}}
{{Link FA|zh}}
{{Link FAGA|debs}}
{{Link FA|en}}
{{Link FA|es}}
{{Link FA|ca}}
{{Link FA|eu}}
{{Link FA|cs}}
47 694

wysigings