Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

24 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Robot: de:Fahrradfahren is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
'''Fietsry''' is die gebruik van [[fiets]]e vir [[vervoer]], [[rekreasie]] of vir [[sport]]. Fietsry is 'n baie effektiewe vervoermiddel vir kort na middel afstande. Fietsry hou baie voordele in in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, 'n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.
 
== Fietsry vir vervoer ==
Fietsry word algemeen as vervoermiddel ingespan om mense en goedere van een punt na 'n ander te vervoer. Voorbeelde hiervan is 'n posbode wat briewe per fiets aflewer of 'n persoon wat 'n fiets inspan om na sy werksplek te reis.
 
== Fietsry vir rekreasie ==
Fietse word ook algemeen ingespan as ontspanning om (gewoonlik kort) plesierritte te onderneem.
 
== Fietsry vir Sport ==
Fietsry is 'n versamelnaam vir alle [[sport]]e waar daar van [[fiets]]e gebruik gemaak word om aan wedrenne deel te neem. Die Internasionale Fietsry Federasie ([[UCI]]) organiseer die sport wêreldwyd. Die sport bestaan uit 'n aantal items, maar ongeag van die item, die wêreldkampioen dra altyd die reënboogtrui tydens kompetisies.
 
* [[Handfiets]], vir gestremde atlete.
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.uci.ch/ Die Internasionale Fietsryvereniging se webwerf]
 
[[Kategorie:Sport]]
[[Kategorie:Olimpiese somersporte]]
 
{{Link GA|de}}
47 564

wysigings