Verskil tussen weergawes van "Kopties"

1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Robot: de:Koptische Sprache is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
(Rol weergawe 1180547 deur 146.216.2.66 (bespreek) terug. Geen rede vir Duitse verwysings.)
k (Robot: de:Koptische Sprache is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
|inheemsenaam=ⲘⲉⲧⲢⲉⲙ̀ⲛⲭⲏⲙⲓ, Μετ Ρεμνχημι Mad.Rmenkami
|familiekleur=Afro-Asiaties
|state={{vlagland|Egipte}}<br />{{vlagland|Kanada}}<br />{{vlagland|Australië}}<br />{{vlagland|Verenigde State}}
|streek=
|sprekers=''uitgesterf''
}}
 
Die '''Koptiese taal''' (ⲘⲉⲧⲢⲉⲙ̀ⲛⲭⲏⲙⲓ, Μετ Ρεμνχημι Mad.Rmenkami) het regstreeks ontwikkel uit die [[Egipties|Egiptiese taal]], 'n selfstandige tak van die [[Afro-Asiatiese tale]] wat in [[Egiptiese hiërogliewe|hierogliewe]] en die [[Hieratiese alfabet|Hieratiese]] en [[Demotiese alfabet|Demotiese alfabette]]te geskryf is. Die Koptiese alfabet is 'n gemodifiseerde vorm van die Griekse alfabet, waarby sommige letters - afhanklik van die verskillende dialekte - uit die Demotiese skrif ontwikkel is. Kopties het geleidelik ook elemente van ander tale oorgeneem.
 
Die bloeitydperk van Kopties was in die tydperk tussen [[200]] en [[1100]]. Die laaste historiese verwysings na 'n Koptiese omgangstaal dateer uit die [[17de eeu]]. Kopties dien nog steeds as die liturgiese taal van die Kopties-Ortodokse Kerk.
[[Kategorie:Afro-Asiatiese tale]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Egipte]]
 
{{Link GA|de}}
47 757

wysigings