Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

23 grepe bygevoeg, 5 jaar gelede
k
Robot: de:OSI-Modell is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
Die [[Fisiese laag]] definieer al die elektriese en fisiese spesifikases vir toestelle. Dit sluit in die uitleg van [[verbindingspen]]ne, [[spanning]]s en [[kabel]]spesifikasies. [[Ethernetnaaf|Ethernetnawe]], [[herhaler]]s en [[netwerk-kaart|netwerkaansluiters]] en [[Gasheeraansluiter|gasheer busaansluiters]] is toestelle in die fisiese laag. Die hoof funksies en dienste wat deur die fisiese laag verskaf word is:
 
* Die opstel en beëindiging van 'n elektriese verbinding tot 'n [[oordragsmedium]].
* Deelname in die proses waardeur die kommunikasie hulpbronne doeltreffend deur veelvuldige gebruikers gedeel word. Onder andere die opklaar van betwisde hulpbronne en vloeibeheer.
* [[Modulasie]] of die omskakeling van die [[digitale data]] in die gebruiker se toerusting na die ooreenstemmende seine wat oorgedra word oor 'n kommunikasie[[kanaal (kommunikasie)|kanaal]]. Hierdie seine word oor fisiese kabels - hetsy koper of optiese vesels of andersins oor 'n radioverbinding.
 
[[Paralelle SCSI]]-busse werk op hierdie vlak. Verskeie fisiese laag [[Ethernet]]-standaarde werk ook op hierdie vlak; Ethernet sluit beide hierdie laag en die dataverbindingslaag in. Dieselfde geld vir ander lokale area netwerke soos byvoorbeeld [[Token ring]], [[FDDI]] (en: Fiber distributed data interface) en [[IEEE 802.11]].
 
== Sien ook ==
* [[DoD-model]]
* [[Lys van netwerk protokolle]]
* [[OSI-protokol]]
* [[netwerk nodus|Node]]
 
== Verwysings ==
[[Kategorie:Rekenaar]]
[[Kategorie:Standaarde]]
 
{{Link GA|de}}
47 543

wysigings