Verskil tussen weergawes van "Lewermos"

13 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Robot: en:Marchantiophyta is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 39 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q189808)
k (Robot: en:Marchantiophyta is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
{{Taksoboks-en
| fossil_range = Bo-[[Devoon|Devoons]]s tot onlangs
| color=lightgreen
| name = Lewermosse
Na raming is daar sowat 6000 tot 8000 lewermossoorte. Sommige van die meer bekende soorte groei as afgeplatte blaarlose [[tallus (weefsel)|tallusse]], maar meeste soorte is blaarryk met 'n vorm wat baie aan 'n afgeplatte [[mos]] herinner. Blaarryke soorte kan betroubaar van oënskynlik soortgelyke mosse onderskei word deur hulle enkelsellige [[risoïede]]s. Ander verskille geld nie universeel vir alle mosse en lewermosse nie, maar die voorkoms van blare wat in drie range gerangskik is, die teenwoordigheid van diep lobbe of gesegmenteerde blare, of enige gebrek aan 'n duidelik gedifferensieerde stam en blare dui almal daarop dat die plant 'n lewermos is.
 
== Verwysings ==
* Crandall-Stotler, Barbara. & Stotler, Raymond E. "Morphology and classification of the Marchantiophyta". page 63 ''in'' A. Jonathan Shaw & Bernard Goffinet (Eds.), ''Bryophyte Biology''. (Cambridge: Cambridge University Press:2000). ISBN 0-521-66097-1.
* Forrest, Laura L., Davis, E. Christine, Long, David, G., Crandall-Stotler, Barbara J., Clark, Alexandra & Hollingsworth, Michelle L. 2006. "Unraveling the evolutionary history of the liverworts (Marchantiophyta): multiple taxa, genomes and analyses." ''The Bryologist'' '''109'''(3): 303-334.
 
{{Plantkunde-Saadjie}}
 
{{Link GA|en}}
47 778

wysigings