Verskil tussen weergawes van "X-straalkristallografie"

k
Robot: en:X-ray crystallography is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q826582)
k (Robot: en:X-ray crystallography is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
Die golflengte λ van [[X-strale]] is ongeveer 0,1 nm en derhalwe bied hulle 'n uitstekende sondeerder vir strukture (molekulêr of nie) van ''alle kristallyne'' stowwe. Dis die geval vir metalliese, anorganiese, organiese, polimere en ook vir talle [[biochemie]]se materiale.
 
=== Strooiing en oplossende vermoë ===
 
Die strooiinghoek word in die algemeen gedefinieer as 2θ (en nie as θ, soos in by verstrooiing van sigbare lig nie).
Hierdie notasie stel mens in staat data van verskillende golflengtes gemaklik te vergelyk. Die vektor q kan ook gesien word as 'n maat vir momentum(?)oordrag by die elastiese botsing van die foton met 'n elektron. Die energieoordrag is daarby gelyk nul (elasties!)
 
=== Diffraksie ===
 
By 'n kristallyne stof is daar net strooiing moontlik as die maatstaf d<sub>obs</sub> gelyk is aan een van die raamwerkafstande d<sub>hkl</sub> van die kristallyne struktuur. By andere hoeke tree totale destruktieve interferentie op. Hoeke waarby d<sub>obs</sub>=d<sub>hkl</sub> en die interferentie konstruktief is word die Bragg-hoeke genoem. Die interferentie is waarom dit nou diffraksie en nie strooiing genoem word nie, maar die eksperiment bly dieselfde.
[[Kategorie:Kristallografie]]
[[Kategorie:X-strale]]
 
{{Link GA|en}}
 
[[de:Kristallstrukturanalyse]]
47 736

wysigings