Verskil tussen weergawes van "Prinses Alexandra van Denemarke"

k
Robot: es:Alejandra de Dinamarca is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 34 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q152260)
k (Robot: es:Alejandra de Dinamarca is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
|2 = [[Edward VII van die Verenigde Koninkryk]]
|opskrif3 = Vorstehuis
|3 = [[Huis van Sakse-Koburg en Gotha|Sakse-Koburg en Gotha]];
[[Denemarke]]
|opskrif4 =
|4 =
|5 =
|opskrif6 = Kinders
|6 = [[Prins Albert Victor, Hertog van Clarence en Avondale]]
[[George V van die Verenigde Koninkryk|George V]]
[[Louise, kroonprinses en Hertogin van Fife]]
[[Prinses Victoria van die Verenigde Koninkryk|Prinses Victoria]]
[[Maud van Wallis|Maud, Koningin van Noorweë]]
[[Prins Alexander John van Wallis]]
|opskrif7 =
|7 =
Met die dood van koningin Victoria in 1901 het Albert Edward koning Edward VII geword, met Alexandra as sy gemalin. Van Edward se dood in 1910, toe haar seun [[George V van die Verenigde Koninkryk|George V]] koning geword het, tot met haar eie dood, was sy die koningin-moeder met die aanspreekvorm Haar Majesteit koningin Alexandra.

== Vroeë lewe ==
[[ImageLêer:Det Gule Palae Copenhagen.jpg|thumb|left|Alexandra se geboorteplek, die Geel Paleis in Kopenhagen.]]

Prinses Alexandra Caroline Marie Charlotte Louise Julia, of Alix soos sy in die familie bekend was, is gebore in die Geel Paleis in [[Kopenhagen]], [[Denemarke]].<ref name="Eilers">Eilers, Marlene A. - ''Queen Victoria's Descendants'', p.171</ref> Haar pa was [[Christiaan IX van Denemarke|Prins Christiaan van Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg]] en haar ma prinses [[Louise van Hesse-Kassel]].<ref name="bp">[[Hugh Massingberd|Montgomery-Massingberd, Hugh (ed.)]] (1977). ''Burke's Royal Families of the World'', Volume 1. (Londen: [[Burke's Peerage]]). ISBN 0-220-66222-3. pp.69–70</ref> Hoewel sy van adellike afkoms was, het haar ouers ’n heel gemiddelde inkomste gehad.<ref>Duff, pp.16–17</ref>
In 1848 is koning [[Christiaan VIII van Denemarke]] oorlede en sy enigste seun, [[Frederik VII van Denemarke|Frederik]], ’n verlangse neef van Alexandra se pa, het die troon bestyg. Frederik is deur twee onsuksesvolle huwelike en het nie kinders gehad nie.

== Huwelik ==
Koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en haar man, [[Albert, prinsgemaal|prins Albert]], was op soek na ’n geskikte vrou vir hul seun en erfgenaam, Albert Edward, die Prins van Wallis. Alexandra was nie hul eerste keuse nie omdat Denemarke met [[Pruise]] vasgesit het oor die [[Sleeswyk-Holstein-kwessie]] en feitlik al die familie van die [[Brittanje|Britse]] koningshuis [[Duitsland|Duits]] was. Eindelik, nadat hulle van ander moontlikhede afgesien het, het hulle besluit Alexandra is "die enigste een om te kies".<ref>Prins Albert aangehaal in Duff, p.31</ref>

Die dood van haar oudste seun, [[prins Albert Victor, Hertog van Clarence en Avondale]], in 1892 het Alexandra swaar getref en sy kamer met sy besittings is feitlik onaangeraak gelaat.<ref>Battiscombe, pp.189–193, 197 en Duff, p.184</ref> In 1894 is haar swaer [[Aleksander III van Rusland]] dood en haar susterskind [[Nikolaas II van Rusland|Nikolaas]] het tsaar geword. Haar suster Dagmar het swaar op haar gesteun in dié tyd en Alexandra het in die volgende twee weke, tot met Aleksander se begrafnis, aan haar suster se sy gebly.<ref>Battiscombe, p.205 en Duff, pp.196–197</ref>

== Koningin Alexandra ==
[[ImageLêer:Alexandra of UK with daughter Victoria.jpg|thumb|upright|Alexandra (regs) saam met haar dogter Victoria]]

Met die dood van konngin Victoria in 1901 het haar man koning geword as Edward VII. In 1910 het sy haar broer, koning George I van Griekeland [[Corfu]] besoek. Terwyl sy daar was, het sy die tyding ontvang dat haar man ernstig siek is. Sy het dadelik na Engeland teruggekeer en die dag voor haar man se dood daar aangekom.<ref>Duff, pp.249–250</ref> Later in die jaar het sy uit [[Buckingham-paleis]] na [[Marlborough House]] getrek. Sy het haar daarna op liefdadigheidswerk toegespits. Sy is op 20 November 1925 in [[Sandringham House]] dood nadat sy vir ’n lang ruk nie gesond was nie.

== Verwysings ==
:''Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [http://en.wikipedia.org/wiki/Alexandra_of_Denmark]
<references/>
* {{cite book|author=Battiscombe, Georgina|year=1969|title=Queen Alexandra|location=Londen|publisher=Constable|isbn=09-456560-0}}
* {{cite book|last=Bentley-Cranch|first=Dana|title=Edward VII: Image of an Era 1841-1910|publisher=Her Majesty's Stationery Office|location=Londen|year=1992|isbn=0-112-90508-0}}
* {{cite book|author=Duff, David|title=Alexandra: Princess and Queen|location=Londen|publisher=Collins|year=1980|isbn=0-002-16667-4}}
* {{cite book|last=Ensor|first=R. C. K.|authorlink=Robert Ensor|year=1936|title=England 1870–1914|publisher=Oxford University Press}}
* {{cite book|last=Hough|first=Richard|authorlink=Richard Hough|title=Edward & Alexandra: Their Private And Public Lives|publisher=Hodder & Stoddart|location=Londen|year=1992|isbn=0-340-55825-3}}
* {{cite book|last=Priestley|first=J. B.|authorlink=J. B. Priestley|title=The Edwardians|publisher=Heinemann|location=Londen|year=1970|isbn=0-434-60332-5}}
* {{cite book|last=Windsor|first=The Duke of|authorlink=Edward VIII of the United Kingdom|title=A King's Story: The Memoirs of H.R.H. The Duke of Windsor K.G.|location=Londen|publisher=Cassell and Co|year=1951}}

[[Kategorie:Gades van Britse monarge]]
[[Kategorie:Huis van Sakse-Koburg en Gotha]]

{{Link FA|pt}}
{{Link FA|en}}
{{Link FA|pt}}
{{Link GA|es}}
47 614

wysigings