Verskil tussen weergawes van "Fundamentele wisselwerking"

k
Robot: es:Interacciones fundamentales is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Winstonza het bladsy Fundamentele krag na Fundamentele wisselwerking geskuif: Beter naam)
k (Robot: es:Interacciones fundamentales is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
* [[Swak wisselwerking]], wat ’n rol speel in verskillende [[radioaktiewe verval|vervalprosesse]], oorgedra deur [[W- en Z-bosone]]
* [[Swaartekrag]], wat materie op groot skaal bymekaarhou, hipoteties oorgedra deur [[graviton]]e
<br />
:{| cellspacing=0 cellpadding=2
!!!Relatiewe magnitude&nbsp;&nbsp;&nbsp;!!Reikwydte
In teoretiese natuurkunde word probeer om hierdie wisselwerkings te verenig in ’n teorie. Die vereniging van die elektromagnetiese en die swak wisselwerking is onomstrede. Die kombinasie van die sterk wisselwerking met dié twee wisselwerkings (die "Teorie van die groot vereniging") is goed onderweg, hoewel daar nog geen eksperimentele bewys voor is nie. Die kombinasie van die swaartekrag en die ander wisselwerkings (die "Teorie van alles"), is egter nog steeds problematies omdat swaartekrag deur die [[algemene relatiwiteit]]steorie beskryf word en die ander kragte deur die [[kwantum]]teorie, en hulle is moeilik verenigbaar.
 
<br />[[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Fundamentele_natuurkracht Nederlandse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Natuurkunde]]
[[Kategorie:Kwantummeganika]]
[[Kategorie:Kernfisika]]
 
{{Link GA|es}}
47 662

wysigings