Verskil tussen weergawes van "Land"

24 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
Robot: es:País is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Robot: es:País is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
[[Lêer:Europe countries map 2.png|thumb|regs|300px|Die lande in Europa soos deur die Verenigde Nasies erken.]]
 
Die term '''land ''' verwys in [[staatskundige aardrykskunde]] en [[internasionale politiek]] na 'n [[staatskundige verdeling]] van 'n aardrykskundige entiteit, 'n [[soewerein|soewereine]]e grondgebied, wat die algemeenste met die opvattings van [[staat]] of [[nasie]] en [[regering]] assosieer word.
 
Die term word in die algemene gebruik informeel aangewend om beide die begrippe van ''[[nasie]]'' ('n kulturele entiteit) en die van ''[[staat]]'' ('n politieke entiteit) te omskryf. Definisies verskil, en in hierdie sin word dit soms gebruik om na beide state en party ander politieke entiteite te verwys<ref>http://www.austlii.edu.au/au/legis/cth/consol_act/aia1901230/s22.html, http://www.austlii.edu.au/cgi-bin/disp.pl/au/cases/cth/federal%5fct/1997/912.html, http://foia.state.gov/masterdocs/09fam/0941104X1.pdf, http://www.economist.com/theworldin/international/displayStory.cfm?story_id=3372495&d=2005, http://www.state.gov/documents/organization/84411.pdf</ref>, terwyl in sommige gevalle dit slegs na ''staat'' verwys.<ref>[http://geography.about.com/cs/politicalgeog/a/statenation.htm About.com:"Geography: Country, State, and Nation".]</ref> Dit is nie ongewoon vir algemene inligting of statistiese publikasies om die wyer betekenis aan te neem vir doeleindes soos illustrasie en vergelyking nie.<ref>[http://www.countryreports.org/country.aspx?countryid=96&countryName=countryid=96&countryName=Greenland countryreports.org], [https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/rankorder/2078rank.html cia.gov], [http://www.guinnessworldrecords.com/content_pages/record.asp?recordid=46682 guinnessworldrecords.com], [http://www.guinnessworldrecords.com/content_pages/record.asp?recordid=49295 guinnessworldrecords.com]</ref>
Die term het sinoniem geword met "land" waar nasies sonder soewereiniteit (d.w.s nasies wat nie state is nie) poog om hulself op dieselfde terme as soewereine state te identifiseer. Andere, insluitend nasionaliste, mag dalk hul eie enkele nasie (of land) beskou as opgedeel tussen verskillende state.
 
== Nasie, land en staat: 'n vergelyking ==
Die informele gebruik van ''land'', ''staat'' en ''nasie'' lei tot baie verwarring. Wat hierdie verder vererger is die gereelde verwarrende amptelike gebruik: byvoorbeeld, die ''Verenigde Nasies'' is eintlik saamgestel uit 'n liggaam van "state"; en die lande waaruit die [[Verenigde Koninkryk]] bestaan, word soms "huisnasies" genoem.
 
* [[Lys van lande]]
 
== Verwysings ==
{{verwysings}}
 
== Bronne ==
* Anderson, Benedict; 'Imagined Communities: Reflections On the origin and Spread of Nationalism'; Londen, Verso; 1991
* Viotti, Paul R. en Kauppi, Mark V.; 'International Relations and World Politics - Security, Economy, Identity'; Tweede Uitgawe; New Jersey, Prentice Hall; 2001
* Mires, Stuart and Addison-Scott, Alexandra
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.geography-site.co.uk/pages/countries/atlas_index.html Geography Site landprofiele] gebaseer op die ''CIA World Factbook''
* [http://www.geography-site.co.uk/pages/countries/howmany.html Hoeveel lande is daar?]
* [http://www.geography-site.co.uk/pages/countries/demonyms.html Demonieme - Wat noem jy mense van ander lande?]
* [http://lcweb2.loc.gov/frd/cs/ Library of Congress - Landstudies]
* [http://news.bbc.co.uk/1/hi/country_profiles/default.stm BBC-landprofiele]
* [https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/index.html Die ''CIA World Factbook'']
* [http://www.state.gov/r/pa/ei/bgn/ The US Department of State - Background Notes] Feite en inligting oor lande, afhanklikhede en areas van spesiale soewereiniteit regoor die wêreld.
* [http://countries1900.com/?q=language:en Lande in 1900]
* [http://unstats.un.org/unsd/ United Verenigde Nasies Statistiekdivisie]
* [http://www.unemed.net/edocs/file.jsp?method=getCountryCodeXMLFile Verenigde Nasies eDocs Webdiens] XML-datalys van lande.
 
[[Kategorie:Lande| ]]
 
{{Link GA|es}}
47 697

wysigings