Verskil tussen weergawes van "Tycho Brahe"

18 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Robot: et:Tycho Brahe is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k
k (Robot: et:Tycho Brahe is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
In 1577 het hy ’n [[komeet]] waargeneem en deur [[parallaks]]meting vasgestel die verskynsel is verder weg van die [[Aarde]] as die [[maan]]. Dit was in teenstelling met die opvatting van destyds dat komete in die [[atmosfeer]] voorkom. Na Frederik II se dood is hy deur [[Christian IV van Denemarke|Christian IV]] opgevolg en hy het Tycho se inkomste verklein. Tycho het ook stry gekry met die kerk en die adellikes. Hy het Denemarke in 1597 verlaat en eindelik in [[Praag]] gaan woon, waar hy in 1601 dood is.
 
<br />
[[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://nl.wikipedia.org/wiki/Tycho_Brahe Nederlandse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Sterrekundiges]]
 
{{Link GA|et}}
47 738

wysigings