Verskil tussen weergawes van "Pylinkvis"

24 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Robot: fr:Calmar is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q81900)
k (Robot: fr:Calmar is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
{{Taksoboks
| name = Pylinkvis
| image = Loligo vulgaris.jpg| image_caption = ''Loligo vulgaris'',<br />die gewone pylinkvis
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Mollusca]]
| subdivision_ranks = [[Suborde]]
| subdivision =
†[[Plesioteuthididae]] <small>(''[[incertae sedis]]'')</small><br />
[[Myopsina]]<br />
[[Oegopsina]]
}}
Pylinkvisse beskik oor die vermoë om ink uit te skiet wanneer hulle bedreig word. Hulle skelet bestaan uit 'n enkele vlak [[chitien]]plaat, binne-in hulle sagte weefselstruktuur. Pylinkvisse is uitsluitlik vleisetend en hulle dieet bestaan uit [[ongewerwelde]]s en ander visse. Hulle gebruik hulle twee verlengde voelers, of tentakels, om hul prooi te vang. Die voelers (en ook die dier se arms) besit suiers.
 
== Sien ook ==
* [[Gewone pylinkvis]]
* [[Tjokka]]
 
[[Kategorie:Koppotiges]]
 
{{Link GA|fr}}
47 777

wysigings