Verskil tussen weergawes van "Pous Urbanus V"

61 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Robot: fr:Urbain V is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q133046)
k (Robot: fr:Urbain V is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Urbanus V
|beeld=[[ImageLêer:Urban V.gif|200px]]
|wapen=[[ImageLêer:C o a Urbano V.svg|150px]]
|geboortenaam=Guillaume de Grimoard
|termyn_begin=[[28 September]] [[1362]]
|termyn_einde=[[19 Desember]] [[1370]]
|voorganger=[[Pous Innocentius VI |Innocentius VI]]
|opvolger=[[Pous Gregorius XI|Gregorius XI]]
|geboortedatum= [[1310]]
'''Urbanus V''' was die 200ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] van [[1362]] tot [[1370]] en die sesde pous met sy setel in [[Avignon]].
 
== Biografie ==
'''Pous Urbanus V'''<ref>Urban V, Blessed. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.</ref> is gebore as '''Guillaume de Grimoard''' in [[1310]] in [[Grizac]], [[Frankryk]] oudste seun van Guillaume II de Grimoard, heer van Grizac en Amphélise (ook Élize) de Sabran, dame van Montferrand. Soos sy voorgangers [[Pous Clemens VI]] en [[Pous Benedictus XII]] was hy ‘n Benediktyner monnik en doktor in die kerkreg. Hy doseer regte in Montpellier en Avignon. Hy was ab van St. Germain d’Auxerre vanaf [[13 Februarie]] [[1352]] en van St. Victor in Marseille vanaf [[2 Februarie]] [[1361]] en pouslike legaat na Napels vanaf [[10 Junie]] [[1362]]. Op [[28 September]] [[1362]] volg hy [[Pous Innocentius VI]] op. Hy word gekroon op [[6 November]] [[1362]] en regeer tot sy dood op [[19 Desember]] [[1370]]. Hy word opgevolg deur [[Pous Gregorius XI]].
Die naam ‘Urbanus’ beteken 'beskaafde'.
 
== Pontifikaat ==
'''Pous Urbanus V'''<ref>Webster, D.R. (1912). Pope Bl. Urban V. In The Catholic Encyclopedia. New York: Robert Appleton Company. Besoek Februarie 16, 2009 by: http://www.newadvent.org/cathen/15214a.htm</ref> het die dissipline in die kerk probeer herstel. Hy het ‘n afkeur gehad aan die prag en praal van die kardinale. Hy het die onderwys gestimuleer. In Kraków, Wenen en Orléans stig hy universiteite en in Montpellier het hy die mediese skool laat herstel. Hy het ook kolleges gestig in Quézac en Bédouès en ‘n biblioteek in Ispagnac. Hy het meer as 1000 studente kos en onderdak gegee. Hy het ook gesorg vir boeke en die beste professore.
 
 
Urbanus het die volgende kardinale aangestel:
* [[18 September]] [[1366]]
** Anglic de Grimoard, sy broer
** Guillaume Sudre
** Marco Viterbe
* [[12 Mei]] [[1367]]
** Guillaume d”Aigrefeuille die Jongere, kardinaal priester van St. Étienne by Mont Cœlius.
* [[22 September]] [[1368]]
** Arnoldo Bernardi (of Bertrandi)
** Philippe de Cabasolle
** Simon Langham
** Bernard du Bosquet
** Jean de Dormans
** Étienne de Poissy (of Paris)
** Pierre de Chinac (of de Bagnac)
** Francesco Thebaldeschi
* [[7 Junie]] [[1370]]
** Pierre d’Estaign
** Pietro Corsini
 
=== Heiligverklarings ===
* [[15 April]] [[1369]] – Elzéar de Sabran, peetvader van die pous.
 
== Verering ==
'''Pous Urbanus V''' word as salige vereer in die [[Rooms-Katolieke Kerk]] sy feesdag was op [[19 Desember]], maar is deur die tweede Vatikaanse konsilie verplaas na [[6 November]], die dag van sy kroning.
 
 
== Bibliografie ==
* Duff, Eamon (2001). ''Saints and Sinners: A History of the Popes'', Yale University Press. ISBN 03000916560-300-09165-6.
* Maxwell-Stuart, P. G. (2002). ''Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present'', Thames & Hudson. ISBN 05000179800-500-01798-0.
 
== Verwysings ==
{{reflist}}
 
== Eksterne skakels ==
{{En-Wikisource info|Catholic Encyclopedia (1913)/Pope Bl. Urban V}}
* {{CE|http://www.newadvent.org/cathen/15214a.htm}}
* {{BBKL|http://www.bautz.de/bbkl/u/urban_v.shtml}}
* {{PTA|http://www.cfpeople.org/Books/Pope/POPEp198.htm#T1}}
{{Commons|Urbanus V}}
 
== Nota ==
Saamgestel en vertaal uit die [[:nl:Paus Urbanus V|Nederlandse]], [[:en:Pope Urban V|Engelse]], [[:de:Urban V.|Duitse]] en [[:fr:Urbain V|Franse]] wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.
 
== Opvolging ==
{{s-start}}
{{s-bef|voor=[[Pous Innocentius VI|Innocentius VI]]}}
{{pouse}}
{{teenpouse}}
 
[[Kategorie: Pouse|Urbanus V]]
[[Kategorie:Saliges in die Christendom|Urbanus V]]
 
{{Link GA|fr}}
47 706

wysigings