Verskil tussen weergawes van "Donatello"

18 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Robot: no:Donatello is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 78 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q37562)
k (Robot: no:Donatello is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
'''Donatello''' (1386 - 1466) was 'n beroemde Italiaanse, vroeë-Renaissance kunstenaar en beeldhouer uit [[Florence]]. In sy eie tyd het veral sy reliëfwerk aandag getrek en hy word vandag beskou as een van die belangrikste Italiaanse beeldhouers van die 15de eeu. Sy werk toon 'n groot belangstelling in die menslike liggaam en vrystaande skulptuur. "Donatello" is 'n verkleiningsvorm van die kunstenaar se eintlike naam, "Donato", en beteken "presentjie".
 
== Galery ==
<gallery>
File:St Jean Baptiste-Donatello-Sienne.jpg|Johannes die Doper
 
[[Kategorie:Italiaanse beeldhouers]]
 
{{Link FA|ca}}
{{Link GA|no}}
47 710

wysigings