Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

22 grepe bygevoeg, 5 jaar gelede
k
Robot: pl:GNU is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
[[Richard Stallman]] het die GNU projek begin in 1984 met sy program GNU Emacs.
Die doel van die projek is om sagteware te skryf en te versprei met die oorspronklike bronkode. Dit stel enige iemand instaat om die program te verander en herversprei soos dit hulle pas. Die enigste vereistes is dat die oorspronklike skepper genoem moet word en dat die bronkode vrylik beskikbaar is sodat ander dit weer kan verander as hulle wil.
== Sien ook ==
* [[Lys van vrye sagteware]]
* [[Vrye Sagteware]]
* [[GNU General Public License]]
 
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Sagteware]]
 
{{Link GA|pl}}
47 514

wysigings