Verskil tussen weergawes van "Plaaslike Groep"

33 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Robot: sr:Локална група галаксија is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge
k (Verplasing van 52 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3944)
k (Robot: sr:Локална група галаксија is 'n goeie artikel; kosmetiese veranderinge)
Die ander lede van die groep is wat swaartekrag betref afgesonder van hierdie groot subgroepe: IC 10, IC 1613, Phoenix-dwerg, Leo A, Tucana-dwerg, Cetus-dwerg, Pegasus-dwerg, Wolf-Lundmark-Melotte, Aquarius-dwerg en Sagittarius-dwerg.
 
== Geskiedenis ==
Die term "Plaaslike Groep" is die eerste keer deur [[Edwin Hubble]] gebruik in hoofstuk VI van sy boek ''The Realm of the Nebulae'' (Hubble 1936, ble.&nbsp;124–151). Hy het aanvanklik 12 lede van die groep genoem, maar teen 2003 het dit tot 36 toegeneem nadat feitlik twee dosyn sterrestelsels met ’n lae ligsterkte ontdek is.<ref name="Bergh2003">{{Cite journal
| last1 = van den Bergh
| pages = 5042 }}</ref>
 
== Sterrestelsels ==
=== Kaart ===
<imagemap>
Image:Local_Group.svg|frame|center|Die Plaaslike Groep.</imagemap>
 
=== Verskillende stelsels ===
{| class="wikitable" style="font-size:95%" |
! colspan="4" | Spiraalvormige sterrestelsels
|-
| Willman 1
| Dwergsterrestelsel <br /> of sterreswerm?
| [[Groot Beer]]
| 147&nbsp;000 ligjare ver
|}
 
== Ander merkwaardige voorwerpe ==
* Smith se Wolk, ’n hoësnelheidswolk tussen 32&nbsp;000 en 49&nbsp;000 ligjare van die Aarde<ref name=wakker>{{cite journal | doi=10.1086/523845 | title=Distances to Galactic High‐Velocity Clouds. I. Cohen Stream, Complex GCP, Cloud g1 | first8=J. C. | last8=Howk | first7=Ž. | last7=Ivezić | first6=T. C. | last6=Beers | first5=P. | last5=Richter | first4=J. C. | last4=Barentine | first3=R. | last3=Wilhelm | first2=D. G. | year=2008 | last2=York | author=Wakker, B. P. | journal=The Astrophysical Journal | volume=672 | issue=1 | pages=298–319 | bibcode=2008ApJ...672..298W}}</ref>
* HVC 127-41-330, ’n hoësnelheidswolk 2,3&nbsp;miljoen ligjare van die Aarde
* Monoceros-ring, ’n ring van sterre om die Melkweg wat moontlik uit ’n sterrestroom bestaan wat van die Canis Major-dwergsterrestelsel weggeskeur is
 
== Diagram ==
{{wide image|Earth's Location in the Universe (JPEG).jpg|2000px|’n Diagram van die Aarde se ligging in die waarneembare heelal. (''[http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/0/0f/Earth%27s_Location_in_the_Universe_SMALLER_%28JPEG%29.jpg Klik hier vir ’n kleiner weergawe].'')}}
 
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.seds.org/messier/more/local.html Die Plaaslike Groep]
* {{cite journal | last=van den Bergh | first=Sidney | title=Updated Information on the Local Group | journal=The Publications of the Astronomical Society of the Pacific | year=2000 | volume=112 | issue=770 | pages=529–536 | bibcode=2000PASP..112..529V | doi=10.1086/316548 |arxiv = astro-ph/0001040 }}
{{CommonsKategorie-inlyn|Local Group}}
 
* [[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Local_Group Engelse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Sterrestelselswerms]]
 
{{Link GA|sr}}
47 737

wysigings