Verskil tussen weergawes van "Perm"

1 greep bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Robot: ru:Пермь is een voormalig uitgelicht artikel; kosmetiese veranderinge
('Flag of Perm.png' -> 'Flag of Perm.svg' using GlobalReplace v0.2a - Fastily's PowerToys: svg)
k (Robot: ru:Пермь is een voormalig uitgelicht artikel; kosmetiese veranderinge)
'''Perm''' ([[Russies]]: Пермь; [[Komi]]: Перым, ''Perim'') is ’n stad in [[Rusland]] en die hoofstad van die [[Deelgebiede van Rusland|federale deelgebied]] [[Perm-krai]]. Die bevolking in 2010 was 991 530. Die stad is geleë aan die oewers van die Kama-rivier in die [[Europa|Europese]] deel van Rusland naby die [[Oeralgebergte]].
 
== Naam ==
Die stad se naam is in 1940 na '''Molotof''' verander, maar in 1957 terugverander na '''Perm'''.
 
== Susterstede ==
* [[BeeldLêer:Flag of Italy.svg|21px]] [[Agrigento]], [[Italië]]
* [[BeeldLêer:Flag of Germany.svg|21px]] [[Duisburg]], [[Duitsland]] (2007)
* [[BeeldLêer:Flag of the United States.svg|21px]] [[Louisville]], [[Verenigde State van Amerika]] (1994)
* [[BeeldLêer:Flag of the United Kingdom.svg|21px]] [[Oxford]], [[Verenigde Koninkryk]] (1995)
 
== Eksterne skakels ==
* [http://perm.ru/eng/ Perm in Engels]
* [http://www.duma.perm.ru/english/ Amptelike webtuiste van die stadsraad]
* [http://www.gorodperm.ru/en/ Amptelike webtuiste van die stad]
* [http://www.permonline.ru/english/perm/history.htm Geskiedenis]
* [http://welcome-ural.ru/urals/30/193/ Plekke om te sien]
* [http://www.uraltourism.com/perm.php Algemene inligting]
{{CommonsKategorie-inlyn|Perm}}
 
* [[imageLêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [http://en.wikipedia.org/wiki/Perm Engelse Wikipedia]</small>
 
[[Kategorie:Nedersettings in Rusland]]
 
{{Link FA|ru}}
47 757

wysigings