Verskil tussen weergawes van "Poskantoor"

398 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+foto
(+foto)
 
Voor die koms van [[poskode]]s, het posstelsels 'n bepaalde roete gebruik om items aan 'n spesifieke poskantoor vir ontvangs of aflewering beskikbaar te stel. In 19-eeuse [[Amerika]] het hierdie praktyk dikwels daartoe gelei dat kleiner gemeenskappe na hul poskantore vernoem is, veral ná die Poskantoor nie meer enige duplikaatname binne 'n staat wou toelaat nie. <ref>United States Postal Service. "[http://about.usps.com/who-we-are/postal-history/post-office-names.pdf What's in a (Post Office) Name?]" Augustus 2008. Besoek 2 Oktober 2013.</ref>
 
==Fotogalery==
<gallery>
Lêer:9 2 228 0067-Post Office-Johannesburg-s.jpg|Rissikstraatposkantoor in [[Johannesburg]]
Lêer:Alberton Post Office.JPG|Ingang na die poskantoor in [[Alberton]], [[Gauteng]]
Lêer:Old Post Office, Church Square, Pretoria.JPG|Ou Hoofposkantoor (HPK) op Kerkplein in [[Pretoria]]
Lêer:The Post Office Tree.JPG|Die historiese poskantoorboom in [[Mosselbaai]]
</gallery>
 
==Verwysings==
80 255

wysigings