Robbie Wessels: Verskil tussen weergawes

28 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
Wysigings deur 105.226.238.143 teruggerol na laaste weergawe deur 93.186.16.213
k (Wysigings deur 105.226.238.143 teruggerol na laaste weergawe deur 93.186.16.213)
==Biografie==
Wessels is op 30 Oktober 1980 op Kroonstad gebore. Hy matrikuleer aan die [[Hoërskool Strand]] waarna hy drama aan die Technikon Pretoria (tans die [[Tshwane-Universiteit van Tegnologie]]) studeer. Hy verwerf sy diploma in 2002 waarna hy die vermaaklikheidswêreld aandurf. Kort daarna kry hy die geleentheid om die rol van Anton in RSG se radioverhaal ''Blinkwater'' te vertolk. Sy eerste televisierol was dié van Poena in die program ''Gauteng-alêng-alêng''.
hy was die grooste bobejaan
 
==Diskografie==