Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Wes-Kaapland"

 
==Beginperiode==
UWK was oorspronklik 'n 'boskollege', dit wil sê dat dit nie 'n outonome universiteit was nie, maar onder gesag van die [[UNISA]] gestaan het. Die onderwys was boonop gerig op die opleiding van kleurlinge vir funksies op laer en middelbare vlak binne die eie kleurlinggemeenskap, spesiaal vir funksies van opleiding en dienslewering. In die eerste jare na die oprigting van UWK het die akademiese personeel uitsluitlik bestaan uit blankes, veral Afrikaners; 'n groot deel van die dosente het van die Universiteit van [[Stellenbosch]] gekom. Die taal was in die meeste van die lesings [[Afrikaans]] gewees. Die eerste rektor was N.prof J. Sieberhagen (van 1960 totG [[1973]])Meiring*. Die universiteit het klein begin: in die eerste jaar was 166 studente geregistreer en was daar 17 stafmedewerkers. Eers in 1970 het UWK die universitêre status verkry en kon universitêre diplomas en grade uitgereik word.
 
* DIE BURGER LAASTE,29 April 1991 bladsy 8:Dr. J.G. Meiring
 
==Verset teen apartheid==
Anonieme gebruiker