Verskil tussen weergawes van "David Baird"

3 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Verbeter
(Nuwe artikel)
 
(Verbeter)
'''David Baird''' ([[6 Desember]], [[1757]] - [[18 Augustus]], [[1829]]) was 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaap. Hy sluit by die Britse leër aan in 1772. In 1795 was hy as kolonel betrokke by die eerste verowering van die Kaap deur die Britte. In 1806 was hy in bevel van die mag wat die Kaap van die Bataafse Republiek verower na die slag van Blauwberg. Hy is oorlede in 1829.
 
== Bron ==