Verskil tussen weergawes van "Avalon (skiereiland)"

k ("Avalon_fullmap.gif" is verwyder omdat dit in Commons deur INeverCry verwyder is omrede: Per commons:Commons:Deletion requests/File:Avalon fullmap.gif)
In die 17de eeu het Placentia as die Franse hoofstad op Newfoundland gedien. Die fort Le Gaillardin is in [[1692]] op 'n heuwel bo-oor die baai opgerig en was die basis vir Franse aanvalle op St. John's.
 
Vanuit die ou relais-stasie in Heart's Content is in [[1866]] die eerste telegrafiese boodskappe oor die Transatlantiese Kabel gestuur, terwyl Harbour Grace die uitgangspunt van talle transatlantiese vlugte was. Hier is in [[1927]] die eerste burgerlike vliegveld in Noord-Amerika geopen. [[1932]] het die Amerikaanse lugvaartpionier [[Amelia Earhart]] hier as eerste vrou 'n transatlantiese vlug begin.
 
==Eksterne skakels==