Duinmol: Verskil tussen weergawes

4 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
sp
k (Verplasing van 23 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q750383)
(sp)
 
==Gedrag==
Die duinmol se kloutjies en tande is aangepas om goed te kan grawe; die tande maak die grond los, en die pote skop die klonte grond weg. Van bogronds gewaar 'n mens niks van hulle gedrag nie. Die dier het slegs las van vyande wanneer dit naby aan die grondoppervlakte 'n hopie grond uitstoot. Slange, roofdiere en roofvoëls kan dit dan vang. Verder open so 'n grondhopie nie direk op die hooftonnelgebied van die duinmol nie, maar op 'n sytonnel. Tonnels om kos te soek word gegrawe wanneer die grond nat en sag is. Tydens die droeëdroë seisoen herskuif die dier baie grondmateriaal ondergronds en blokkeer groot gedeeltes van die tonnelsisteem waarin dit lewe.
 
==Geluide==
==Voortplanting==
Dit blyk of duinmol lank leef in die natuur, besonder lank in gevangenskap; en of die vrugbaarheid met ouderdom vermeerdertoeneem. (Sien ook [http://www.nature.com/news/2002/021111/pf/021111-14_pf.html Ou duinmolle stimuleer navorsing op veroudering])
 
==Spoor en veldtekens==
10 752

wysigings