Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:KSIA-Passenger-Terminal.jpg|thumb|regs|300px|Ingang na passasiersterminaal.]]
 
Die '''Koning Shaka Internasionale Lughawe''' is 'n nuwe [[lughawe]] wat geopen is op [[30 April]] [[2010]] sowat 40 km noord van [[Durban]] langs die [[N2]] naby [[La Mercy]]. Die lughawe vervang die ou internasionale lughawe wat suid van die stad geleë was en te klein geword het om meer passasiers te kankon hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] plaasgevind. Die nuwe lughawe het sowat R 8 miljard gekos om te bou.
 
==Bron==
* Beeld 30 April 2010.
 
 
{{Saadjie}}
72 437

wysigings