Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Goeie nag ou grote!
| stat3-data = $29.0 miljard<ref name=CDG_ESI>{{cite web |url=http://www.ecquants.com/2012_CDG.aspx |title=Paris Charles de Gaulle airport - Economic and social impact |publisher=Ecquants |accessdate=September 7, 2013}}</ref>
| stat4-header = Sosiale impak
| stat4-data = $250 800<ref name=CDG_ESI/>
| footnotes = Bronne: [[Aeronautical Information Publication|AIP]], Frankryk,<ref name="AIP">; Airports Council International</ref><ref name="ACIMOVE">[http://www.aci.aero/cda/aci_common/display/main/aci_content07_c.jsp?zn=aci&cp=1-5-54-57_666_2__ Traffic Movements 2010 Final] van Airports Council International</ref><ref name="ACIPAX">[http://www.aci.aero/cda/aci_common/display/main/aci_content07_c.jsp?zn=aci&cp=1-5-54-55_666_2__ Passenger Traffic 2010 Final] van Airports Council International</ref>
}}
 
[[Lêer:Charlesdegaulleairportaerial.jpg|thumb|regs|500px|Lugfoto van Parys-Charles de Gaulle]]
 
Die Internasionale '''Lughawe Parys-Charles de Gaulle''' ([[Frans]]: Aéroport de Roissy-Charles de Gaulle, IATA: CDG, ICAO LFPG) ook as Roissy of Charles de Gaulle bekend, is die grootste en belangrikste internasionale [[lughawe]] van [[Frankryk]] en een van die grootste lughawens in [[Europa]]. Die [[lughawe]] is genoem na [[Charles de Gaulle]] en is naby Roissy, sowat 25&nbsp;km noordoos van die Paryse middestad, geleë. Met die [[RER]] en [[TGV]] word die middestad in 45 minute, Disneyland Resort in 10 minute, en [[Lille]] en [[Brussel]] in een uur bereik.
 
Met die [[RER]] en [[TGV]] word die middestad in 45 minute, Disneyland Resort in 10 minute, en [[Lille]] en [[Brussel]] in een uur bereik.
Die lughawe het 3 terminale en hanteer meer as 200&nbsp;000 reisigers en 6&nbsp;000 ton vrag (2003) per dag. Danksy enkele aanpassings was die lughawe vroegtydig gereed om die nuwe [[Airbus A380]] te ontvang.
 
Die lughawe het 3 terminale en hanteer meer as 200&nbsp;000 reisigers en 6&nbsp;000 ton vrag (2003) per dag. Die lughawe dien as die vernaamste [[spil (lughawe)|spilpunt]] vir [[Air France]]. Danksy enkele aanpassings was die lughawe vroegtydig gereed om die nuwe [[Airbus A380]] te ontvang.
 
==Verwysings==
70 265

wysigings